Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2012 » Februarie

Familienuus 202

28 Februarie 2012
Môre is skrikkeldag.   Gebruik dit om iewers ’n verskil te maak.   Onthou om die dagstukkies ter wille van die sinodesitting te lees.  Gemeentes word gevra om te verseker dat die afgevaardigdes die dagstukkies kry.  Die lees daarvan het reeds op 26 Februarie begin.   Ons pos vandag die Konsep-Fami....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2012/9

21 Februarie 2012
22 Februarie 2012   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   OORSKAKELING VAN MEDIESE SKEMA BYDRAE AFTREKKINGS NA MEDIESE SKEMA BYDRAE BELASTING KREDIETE   Die Minister van Finansies, mnr Pravin Gordhan, het in sy 2011 begrotingsrede aangekondig dat die huidige mediese skema bydrae aftrekkin....
lees meer »


KORTNUUS 92

17 Februarie 2012
17 Februarie 2012   KORTNUUS 92   Ons sinodesitting is om die draai.  Die tema is mos Van Oorlewing na Impak!   Die Ontwerpspan het gereël dat dagstukkies vir 21 dae saamgestel word.  Dit word aan elke afgevaardigde voorsien, sodat ons reeds die Here in verband met die sitting hoor.   Hierdie dagst....
lees meer »


KORTNUUS 91

17 Februarie 2012
17 Februarie 2012   KORTNUUS 91   Ons het reeds sewentien verhale van gemeentes ontvang, wat vertel hoe hulle impak maak.  Baie dankie daarvoor.   Gemeentes wat nog nie hulle storie vertel het nie, moet dit asseblief vir ons voor Woensdag 22 Februarie 2012 om 12 uur besorg.   Onthou dit is ongeveer een A4 bl....
lees meer »


FAMILIENUUS 201

15 Februarie 2012
14 Februarie 2012 FAMILIENUUS 201   Ons sinodesitting is om die draai.  Oor vyf weke is ons met die laaste dag se sake besig.  Ons het die Agendas ontvang - dit lyk goed.  Die versending begin môre.  Teen die naweek stuur ons vir elke gemeente dagstukkies ter voorbereiding vir die sitting.   G....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2012/8

15 Februarie 2012
15 Februarie 2012   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   SINODESITTING MAART 2012   Die Agendas vir die sinodesitting is per pos aan die gemeentes versend.  Gee dit asseblief vir elke afgevaardigde.  Indien al die predikante nie afgevaardig is nie, is daar ook 'n boek ingesluit v....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2012/7

07 Februarie 2012
7 Februarie 2012   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   INLIGTING VAN GEMEENTES GEVRA   Ons vra weer julle hulp om inligting van die gemeente te bekom.  Soos in die verlede vra ons:   Opgawe van basiese inligting. Finansiële state.   OPGAWE VAN BASIESE INLIGTING &....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2012/6

01 Februarie 2012
1 Februarie 2012   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   DIE DOOP EN DIE ALGEMENE SINODE 2011   Die Sinodale Diensraad het vyf gemeentes se verteenwoordigers gehelp om 'n beskrywingspunt oor "Ruimte vir die Bekeringsdoop" op die tafel van die Algemene Sinode te kry.  Die beslu....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2012/5

01 Februarie 2012
1 Februarie 2012   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   BESLUITE ALGEMENE SINODE 2011   Hiermee word 'n uittreksel van die besluite van die Algemene Sinode aan gemeentes gestuur.  Hierdie besluite is spesifiek op die gemeentes van toepassing.   Die besluite word in twee groepe i....
lees meer »