Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Nuutste Nuus


Familienuus 207

2012/05/08
Na hierdie naweek se helder volmaan skyn daar baie lig op die Sinode-familie se bedrywighede.   GEMEENTES   Burgersfort (ngkbfort@intekom.co.za) het vir André van Rooyen van Delmas beroep.  Hy het die beroep aangeneem en word op 3 Junie bevestig.   Geluk aan die gemeentes wat verjaar:  kerksondermure 26 (12/5....
lees meer »


KORTNUUS 96

2012/05/03
2 Mei 2012   KORTNUUS 96   Hierby aangeheg is 'n brief van die Voorsitters van die Sinodes van die NG Kerk-familie in ons deel van die land.  Dit handel veral oor gesamentlike gebedsgeleenthede op Pinksterdag.   Baie groete   HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR   AAN AL DIE LERAARS VAN DIE NG ....
lees meer »


Familienuus 206

2012/04/24
Gister was hier ’n onverwagse reënbui by die Sinode huis.  Daar het selfs ook hael geval.  Dit is seker ’n teken dat die winter naby is.  Die inwerkingtreding van die e-tol stelsel is egter veel nader as die groot koue.   GEMEENTES   kerksondermure (info@ksm.co.za) het kapelaan Marius van Rooyen (mari....
lees meer »


FAMILIENUUS 205

2012/04/10
Groete uit die Sinode huis na die skoolvakansie.  Die naweek het ons ook die Here se groot liefde uitgebeeld gesien en Sy almag wat oor die laaste vyand triomfeer.  Jesus Christus het opgestaan!  Hy leef!   GEMEENTES   Monumentpark-Wes (kerkkantoor@monwes.co.za) is voortaan deel van die Noordelike Sinode.  Ons gr....
lees meer »


FAMILIENUUS 204

2012/03/27
27 Maart 2012 FAMILIENUUS 204 Ons sinodesitting het vreugdevol verloop.  Dankie aan elkeen wat help skryf het aan hierdie hoofstuk van ons geskiedenis.   Die nuwe Sinodale Diensraad is verkies.  Hulle is mos:  Voorsitter - Ferdie Clasen Tygerpoort; Ondervoorsitter - Dirkie van der Spuy Moreletapark; Sinodale Leie....
lees meer »

Groepe


Argief


Gaan by Argief