Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Nelspruit-Westergloed

NELSPRUIT-WESTERGLOED GEMEENTE IS BETROKKE BY:

 

BUITELAND

 Noord Afrika en die Midde-Ooste

Noordwes-Afrika (Kanuri): Voorbidding en finansiële ondersteuning van Trans Wêreld Radio uitsendings

 

Suid Sentraal Asië

Indië:  Voorbidding en finansiële ondersteuning aan ds Sam Salva Raj van Echo of His Call Ministries

 

Suidelike Afrika

 Malawi:  Voorbidding en finansiële ondersteuning van Feba - radio uitsendings

 Mosambiek:  Ondersteuning en voorbidding:  Ds Willem Nel, Volta a Biblia

Ds Fernando Cuboia, Chibuto

Jaarlikse uitreik na Chibuto


EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

BACK TO THE BIBLE TRAINING COLLEGE (BARBERTON):  Finansiële ondersteuning

 BYBELVERSPREIDING:  Bedryf 'n Bybel en lektuurwaentjie in samewerking met die VGK Alkmaar

EREDIENSTE

GELOOFSOFFER

GETUIENISNAWEEK / WEEK / MAAND: Wêreldsendingkonferensies: 2 per jaar oor naweke

KERKLIKE SAMEWERKING

Deelname aan die ekunemiese Nelspruit forum vir leraars Kommissie vir Samewerking en Sending gevorm deur die gemeentes Westergloed, Alkmaar en VGK Alkmaar

NELSPRUIT GEMEENSKAPSFORUM (NGF)

Voorsiening van kos aan haweloses - verskaf ontbyt en middagete eenmaal per week

VGKSA (ONDERSTEUN)

Ondersteun ds Koos Kriel - finansieel en met aksies soos byvoorbeeld tentveldtogte

VIGS

Voorsien kos en hulp aan 'n instansie in 'n agtergeblewe gebied wat omsien na VIGS ge-affekteerde/effekteerde en verwaarloosde kinders

 

VOEDSELVOORSIENING:  Voorsien voedsel en kospakkies aan behoeftiges

 

 KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Posbus 16212, Nelspruit 1200, e-pos ngkerk@iafrica.com

 
 

Diensgroepleier Sending, Mac Mc Donald - 083 655 5480

 

 DIENSGETUIENIS

CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Ondersteun finansieel

 

 ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

BACK TO THE BIBLE TRAINING COLLEGE: Ondersteun student finansieel

BYBELGENOOTSKAP:  Finanseel

FEBA RADIO: Borg programme na die Yao's in Malawi en Mosambiek

 

TRANS WÊRELD RADIO: Borg programme na die Kanuri's

 

 VOLT A BIBLIA (BYBELSKOOL MOSAMBIEK): Voorbidding en finansiële ondersteuning vir ds Willem Nel

 

 SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

 VGK ALKMAAR: Koos Kriel

  Chibuto, Mosambiek: Cuboia, ds Fernando

 

 

Indië: ECHO OF HIS CALL MINISTRIES: ds Sam Salva Raj

 

Mosambiek

Macia:  ds Willem Nel

Evangelis gestuur deur VGKSA Alkmaar: Ev Castro Ragibo: Finansieel en voorbidding