Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Middelburg-Suid

 MIDDELBURG-SUID GEMEENTE IS BETROKKE BY:

BUITELAND

Europa

Frankryk: Gerard van Eck, finansieel, jeugwerk

Gemenebes van Onafhanklike State

Rusland

'n Passiespel opvoering word beplan vir die somer van 2004/2005 in Rusland waartydens Samara besoek sal word waar Erika Pretorius en Marinda Coetzee werksaam is

 

Noord Afrika en die Midde-Ooste

 Jemen: Gebedsreis is onderneem na Yemen

 

Suidelike Afrika

Mauritius: Uitstuur van jongmense - kort uitreik saam met Mauritius Outreach for Christ

 

Swaziland:

Besoek is gebring aan 'n aantal gemeentes tydens 'n eerste besoek deur dr Arnau van Wyngaard gereël 'n Tweede besoek is tydens die eerste Swaziland Reformed Church Forum gebring Nouer betrokkenheid In 2004/2005

 

EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

EE III: Aktiwiteite insluitende opleiding en klinieke

GEMEENSKAPSONTWIKKELING

Samesprekings het begin tussen Gereformeerde kerke oor 'n gemeenskapsentrum aan die hand van die voorbeeld van Belfast

 GEVANGENISBEARBEIDING

Middelburg, Witbank, Belfast, Ermelo en Barberton

 

HOSPITAALBEDIENING

Middelburg hospitaal waar pasiënte besoek word en die evangelie gedeel word

KLEUTERSKOOL:  Finansieel (plaaslik)

MOSLEM SENDING:  Gereëlde basis sendingwerk - twee lidmate

NASARET WOONGEBIED:  Word onder gemeenskap gewerk


PASSIESPELE:  Tweejaarlikse passiespele buite gemeentegrense

SEKHUKHUNELAND

Gemeente gestig by Magnesite nadat die Jesus Film in samewerking met Witbank vertoon is

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Johan de Witt, Johan, Posbus 339, Middelburg 1050

 (013)  243 3765

 

DIENSGETUIENIS

HOSPITAALBEDIENING: Middelburg Hospitaal

KLEUTERSKOOL: Finansieel (plaaslik)

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

EE III: Opgeleide leiers Jongmense betrokke by Mauritius Outreach for Christ

ETERNAL LIFE OUTREACH (ELO): Finansieel

JESUS FILM: In samewerking met Belfast gemeente uitreik na een van plaaslike woongebiede

SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

Susan Vorster -  Gebedsondersteuning

 Gebed en finansiële ondersteuning SAMARA RUSLAND

 Marinda Coetzee - Gebeds ondersteuning

 Frankryk

SENDING ONDER JEUG: Gerard en Vallerie van Eck - Gebed

 Samara Rusland

Erika Pretorius: Gebed en gedeeltelike finansiële ondersteuning

 Witrivier Opleidingsentrum

Claassen, Nel: Bybelvertaling

 Chekulauva,  Tanya