Oostelike Sinode
Malelane
MALELANE GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Suidelike Afrika
Mosambiek - Verskaf etes aan studentespanne onderweg na Mosambiek
EIE OMGEWING
Oos-Transvaal
BYBELVERSPREIDING
Koop-'n-Bybel-skenk-'n-Bybel Projek 1000 Bybels per jaar in omgewing versprei
FARMERS HOPE MINISTRIES
Individuele boere op plase maak van Farmers Hope Ministries se dienste gebruik deur voltydse evangeliste teen vergoeding op plase te plaas
KERKLIKE SAMEWERKING
Finansiële ondersteuning van VGK Kamhlushwa - kerkbouprojek
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Louw, Ansie, Posbus 11, Malelane 1320
(013) 790 0240 ngmalela@mweb.co.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

