Oostelike Sinode
Lynnwoodrif
LYNNWOODRIF GEMEENTE IS BETROKKE BY:
FOKUS: Die Getuienisbediening wil die gemeente en individue oproep om ver en naby, betrokke te wees by die ondersteuning van individue en projekte, om mense te bereik wat nog nie die evangelie van Jesus Christus gehoor het of verstaan nie.
ANDER SINODALE GEBIEDE
Natal
REFORMED CHURCH IN AFRICA (CHATSWORTH): Bennett en Jessica Shunmughan, leraar van 'n gemeente van die RCA wat veral onderdie Hindoes werk
Noordelike Sinode
PEN AKSIE: Jasmyn van Heerden werk onder die tieners van die Middestad (Pretoria)
VENDA UITREIK EN BEDIENING
BUITELAND
Europa
Spanje: Sergio en Annette Rosell werk in El Escorial waar Sergio klasgee by 'n Protestantse Teologiese College. Evangelisasie deur verhoudingsbou kry groot klem.
Gemenebes van onafhanklike state
Oekraïne: Stefan en Hensie van der Merwe werk onder die vaandel van OM in Odessa en is besig met kerkstigting, opleiding en dissipelskap
Suidelike Afrika
Mosambiek, Quionga: André en Anna-Marie Thiart - kerkplanting onder die Makwe taalgroep.
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
AMOS-AGRIMIN: Disselskap opleiding aan plaaswerkers in Mpumalanga. Stuurder van ds Bennie Brink
ARBEIDSBURO: Waar werkgewer en werknemer bymekaar kan uitkom
BEJAARDESORG: Bediening onder bejaarde persone - Eersterust
BESIGHEID EN INTERSESSIE: Hannes en Elzaan de Villiers
BESIGHEID EN SENDING: De Wet de Beer bedryf 'n besigheid wat werk skep en mense evangeliseer
BYBELSTUDIE VIR HUISHULPE
BYBELVERSPREIDING: Bybelspens
EE III: Evangelisasie, dissipelskap en nasorg
GELETTERDHEIDSKLASSE
GELOOFSOFFER
GETUIENISINLIGTING: Maandblad: Gaan Vertel Jaarblad: Rifgetuie
GETUIENISNAWEEK / WEEK / MAAND: Fokusfees
GEVANGENISBEARBEIDING: Baviaanspoort en Zonderwater asook die jeugafdelings
GOOD NEWS CLUB: Verspreiding van literatuur en bandjies
HOSPITAALBEDIENING: Margaret Nyaku doen evangelisasiewerk in die ou HF Verwoerd en Garankuwa hospitale
JEUGUITREIKAKSIE: Willie Rautenbach besoek Springbokhuis en begelei die jeug daar
KLEUTERSKOOL: Mandela Village Kleuterskool in Mamelodi
KORTTERMYNUITREIKE
MAHYENO TRIBUTARY: Fisiese hulp aan die HIC/Vigsbediening in Mamelodi
MAKHANYO TEOLOGIESE KOLLEGE
Leon en Gerda van der Merwe. Leon bied klasse aan onder andere met gebruik van die Veritas kursus. Gerda dien as registrateur en bedryf die kombuis
MAMELODI: Carmel - 'n projek onder die armes in Mamelodi (onderwyser se salaris, kos en ander uitgawes
MOBILISERINGSNETWERK: Vestig stuurgroepe en mobiliseer die plaaslike gemeente
NAALDWERKKLASSE
OPLEIDING EN TOERUSTING: Adolf Chongo doen evangelisasiewerk, doen opleiding en preek onder andere in Kwamhlanga
PAUL JUNGNICKEL HUIS VIR GESTREMDES: Fisiese ondersteuning
PETRA KOLLEGE: Fanie Richter dien as skakel met Afrika lande se kerke (Witrivier)
PFUNEKANI BYBELSKOOL: Ondersteun Leon en Gerda van der Merwe finansieel en gebed
PLAASBEDIENING: Dissipelskapopleiding deur middel van Amos in Laeveld
RIF AFRIKA SENDING TRUST: Befonds behoeftige studente uit benadeelde gemeenskappe se teologiese opleiding
VGKSA (ONDERSTEUN): Ontvang Melodi ya Tshwane vir 'n erediens elke Sondag
VIGS
Help onder andere met die ondersteuning van 'n verpleegster by 'n hospice van PCM in die middestad, uitstappies vir kinders, ondersteuning van personeel wat met HIV positiewe mense werk ens.
VOEDSELVOORSIENING: Jaques Mbiya ontvang kos by supermarkte en versprei dit waar nodig
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Bestuurder: Welman, Anthonie
Mobiliseerder: Albie Jordaan
Tel: (012) 365 3959
E-pos: getuienis@lynnwoodrif.co.za
DIENSGETUIENIS
ARBEIDSBURO - fasiliteer kontak tussen werknemer en werkgewer
Lees en skryfklasse
Naaldwerkklasse
Vigsbediening - ondersteun en besoek verskeie mense en projekte wat verband hou metdieHIV/Vigs pandemie
Kos - drie keer 'n week word kos by verskeie kettingwinkels opgelaai en versprei onder noodleidendes
Koskas - tot 9 instansies word gehelp met kos
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
AFRICA SCHOOL OF MISSIONS
AMOS-AGRIMIN: Dissipelskap opleiding aan plaaswerkers in Mpumalanga. Stuurder van ds Bennie Brink
CHRISTELIKE LEKTUURFONDS (CLF)
EE III: Evangelisasie, dissipelskap en nasorg - Frans von Reihe
FEBA RADIO: Borg twee programme per maand aan Hindoes en Hazaras - ds Petrus Moolman
GENADEPLAAS
HARTKLOP: Vrouediensgroep betrokkenheid in 'n gevorderde beplanningstadium
KANAÄN KONSULTASIE: Annette Hoon: Gebedskoördineerder vir 'n onbereikte land in Suid Sentraal Asië
MAHYENO TRIBUTARY
MELAATSE (SENDING AAN DIE MELAATSE): Ockert Kruger
MOSTERTSAAD WÊRELDMISSIE: Pieter Brink: Gebedsendeling, en Yaski Radio (Indonesië)
PEN AKSIE: PEN Tiener Ontwikkeling Sentrum
PETRA KOLLEGE: Ds Fanie Richter - vennootskapsontwikkeling
PFUNEKANI BYBELSKOOL: Leon en Gerda van der Merwe, dosente onder swart kerkleiers
PHILIPPINE MISSIONS ASSOCIATION EN DIE BRUG NA RUSLAND
RUAH
SA-INDIA PARTNERSHIP
TRANS WÊRELD RADIO: Borg twee programme per maand na Kanuries in Wes-Afrika
WÊRELDWYE JEUGAKSIE: Dr Willie Rautenbach. Uitreike in skole, gevangenisse, kerke, hospitale en ander lande
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Bosman, Christiaan en Cornelia
MAKHANYO TEOLOGIESE KOLLEGE
Van der Merwe, Leon en Gerda, Posbus 683, Hazyview, 1242
(013) 708 6282 pfunekani@cybertrade.co.za
MOSTERTSAAD WÊRELDMISSIE
Brink, Pieter, (012) 804 8098 mustardseed@freemail.absa.co.za
OEKRAÏNE
Van der Merwe, Stefan en Hensie, (012) 460 8523 hensie@cybertrade.co.za
PETRA KOLLEGE KINDERBEDIENING
Richter, Fanie ds, (013) 751 1166 fanie@petra.co.za
Filippyne
MOBILISEERDERS IN MANILLA - Corpuz, Rey en Menchie - body@amdg.com.ph

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

