Oostelike Sinode
Inleidings
- Woordwyser vorm die hart van 'n Bybelleesprogram. Die doel van dié program is om gelowiges te help om die Bybel sistematies deur te lees.. Maak seker dat jy die inleiding goed deurlees - dit sal jou help om die boek in sy geheel beter te verstaan.
- Geniet dit om die Bybel te lees vir wat dit bedoel is om te wees!
Die Redaksie

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

