Oostelike Sinode
Laeveld
LAEVELD GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Suidelike Afrika
Mosambiek
Ondersteun gemeentelede Andries en Nellie van der Merwe finansieel en voorbidding Ondersteun Pastoor Lucky Mnisi te Chake dorpie - finansieel en voorbidding Martha Diponyeka te Mokatini dorpie in die Masingere distrik - finansieel en voorbidding
EIE OMGEWING
Oos-Transvaal
BEJAARDESORG: Ondersteun Rus-'n-Bietjie Ouetehuis in Duiwelskloof
KORTTERMYNUITREIKE: Mosambiek
NAALDWERKKLASSE
RUS-'N-BIETJIE OUETEHUIS: Ondersteuning en voorbidding
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Vermaak, Dewald Ds, Posbus 123, Duiwelskloof 0835
(015) 309 9466 mwnglaeveld@mweb.co.za
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
EVANGELIS, KINDER- EN VROUEWERKER TE MOKATINI DORPIE IN DIE MASINGERE DISTRIK. GEAFFILIEER MET VOLATA-A-BIBLIA BYBELSKOOL OP MACIA
Diponyeka, Martha
Chake dorpie in Masingere distrik
GEAFFILIEER MET VOLTA-A-BIBLIA BYBELSKOOL OP MACIA
Mnisi, Lucky
Mosambiek
Van der Merwe, Andries en Nellie
Gemeentelede - Ondersteun finansieel en voorbidding

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

