Oostelike Sinode
Krugerwildtuin
KRUGERWILDTUIN GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Suidelike Afrika
Mosambiek
Betrokke by 'n gemeente te Macaene. Maandelikse diens en versprei Bybels in Portugees en Shangaan. Voorsien kos, medisyne asook vars water
Pastorie opgerig te Magudu
Finansiële ondersteuning vir pastor Arminde
EIE OMGEWING
Oos-Transvaal
BYBELVERSPREIDING
Bybelverspreiding onder lede van SANW en SADP wat diens doen in die Krugerwildtuin
KLEUTERSKOOL
Kleuterskool projek in Huntington. Help met opleiding van onderwysers, voeding en algemene bestuur
VIGS
In samewerking met Skukuza kliniek word hulp verleen aan pasiënte in plaaslike woonkwartiere
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Louwrens, C Ds, Posbus 21, Skukuza 1350
(013) 735 5424 / 082 923 7452 crl@telkomsa.net
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
JESUS FILM
Saam met Moreletapark gemeente besig met 'n projek om by al die ruskampe in die Krugerwildtuin die film te vertoon

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

