Oostelike Sinode
Krielpark
KRIELPARK GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Oos-Kaap
MET (MOBIELE EVANGELISASIE TRUST): Tentveldtogte: Finansiële en gebedsondersteuning
BUITELAND
Noord Afrika en die Midde-Ooste
Turkye, Bulgarye: Leraar daarheen gestuur, gemeente ondersteun
Suidelike Afrika
Mosambiek: Ndonga
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
GELOOFSOFFER
KERKLIKE SAMEWERKING: Reik met ander kerke uit na Mosambiek
VGKSA (ONDERSTEUN)
Hou dienste en kategese in ons gebou saam met VGK Merlindale Van die lidmate help met prediking
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Isabel Botha, Posbus 2377, Kriel 2271
(017) 648 3900

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

