Oostelike Sinode
Kampersrus
KAMPERSRUS GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BYBELVERSPREIDING
KERKLIKE SAMEWERKING - vergadering met ander kerke se leraars
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Tarant Du Toit, Posbus 409, Hoedspruit 1380
(015) 793 1575 ngkkampers@cybertrade.co.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

