Oostelike Sinode
Gravelotte
GRAVELOTTE GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Europa
Frankryk - Ondersteun Marita Niemand, Albertville
Suidelike Afrika, Madagaskar, Kontak met egpaar Chris en Jeanette Fourie Verre-Oos Asië Japan Bybelprojek
EIE OMGEWING Oostelike Sinode
BEJAARDESORG
Ondersteun Rus-'n-Bietjie Ouetehuis
CONS MURCH MYN Kerkplanting met geestelike werker Max Rasakanya
GELOOFSOFFER
GEVANGENISBEARBEIDING
Maandae opening Gevangenis word besoek en persoonlike ondersteuning word gegee
HOSPITAALBEARBEIDING
Besoek aan Myn Hospitaal pasiënte
LAERSKOOLBEDIENING
Leseding Laerskool: Evangelis Max Rasakanya doen gereëlde onderrig ten opsigte van die Bybel Skool openings Swart onderwysers word leiding gegee vir Bybelonderrig aan leerlinge
PLAASARBEIDERS Plaaswerkers in omgewing word besoek
RUS-'N-BIETJIE OUETEHUIS Ondersteuning
VOORSKOOLSE BEDIENING Eenmaal per week skool opening asook oggend les en sang by "Busy Bodies" Voorskool
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Bodenstein, Willem Posbus 178 Gravelotte 0895 (015) 318 8020 cons@mweb.co.za
MISSIONÊRE DIAKONAAT
RUS-'N-BIETJIE OUETEHUIS Ondersteuning
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
RUS-'N-BIETJIE OUETEHUIS
Ondersteuning
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS Gravelotte
EVANGELIS
Rasakanya, Ev Max Evangelis Rasakanya is in diens van gemeente en bedien swartmense op die mynperseel en omliggende plase

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

