Oostelike Sinode
Graskop
GRASKOP GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
GLORY HILL - EE III Kursus, kerkdienste en kategese
PETRA KOLLEGE - Individuele lidmate betrokke
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Hennie Eksteen, Posbus 323, Graskop 1270
(013) 767 1079 083 696 5573 eworms@mweb.co.za
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
EE III - Voorbidding
NUPSA - Ondersteun

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

