Oostelike Sinode
Goedgegun-Swaziland
GOEDGEGUN SWAZILAND GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
AMOS-AGRIMIN: Inligtingsessies oor Amos plaasbediening by Sidvakodvo en Nsoko
BYBELVERSPREIDING: Verskaf Swazi Bybels in die omgewing aan dienswerkers en lidmate
EVANGELISASIE AKSIE: Kinderevangelisasiewerkers - weeklikse gebedsondersteuning
GEMEENSKAPSONTWIKKELING: By Nsoko, Sidvokodvo, Malidza
SKOLE AKSIE:
Gemeenskapsondersteuning aan Mpumalanga Missions Primary School by Siteki
Ondersteuning deur gemeentelede aan families tov skoolgelde en ander behoeftes
SWAZILAND:
Subsidie en ondersteuning aan Lebombo saam met Reformed Church in Africa
Pre-primêre onderwyseres by Phemba
Ondersteuning aan ds Musa Shongwe van die Reformed Church in Africa, Manzini
Dr Arnau van Wyngaard (Nhlangano)
TIMOTEUS OPLEIDING: Opleiding vir pastors (Mpumalanga Mission)
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Crouse, Marius ds, Posbus 582, Manzini Swaziland
00268 5053413 00268 64424149 goedgegun@posix.co.sz
DIENSGETUIENIS
GESINSORG: Ondersteun die werkster van kinderevangelisasie
KINDERSORG: Ondersteuning aan plaaswesies by Lomahasha
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
BYBELGENOOTSKAP
GROWING FAITH MISSION
KINDEREVANGELISASIE (CEF): Ondersteun werkster
MPUMALANGA MISSIONS AND PRIMARY SCHOOL:
Ondersteuning aan Wiets en Ina Reynecke
Ondersteuning aan Deon Koegelenberg
TRANS WÊRELD RADIO: Manzini
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
REFORMED CHURCH IN AFRICA (MANZINI)
Musa Shongwe - Ondersteun

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

