Oostelike Sinode
Gemeente » Witbank-Vallei
Belydende Lidmate: 389
Doop Lidmate: 1818
Ligging: Is geleë 100km van Pretoria op die N4 na die Ooste. Die dorp word nou Emahleni genoem en is aan die Suidekant van die N4 snelweg
Adres: Posbus 6002, TASBETPARK 1040

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

