Oostelike Sinode
Gemeente » Witbank
Belydende Lidmate: 196
Doop Lidmate: 906
Ligging: Is geleë 100km van Pretoria op die N4 na die Ooste. Die dorp word nou Emahleni genoem
Adres: Posbus 136, WITBANK 1035
Leraar:
Ds Peet Boshoff (Past hulp)
Posbus 17237
Witbank
1035
Tel 013 692 3333
e-pos boshoffphb@telkomsa.net

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

