Oostelike Sinode
Gemeente » Volksrust
Belydende Lidmate: 83
Doop Lidmate: 347
Ligging: Is geleë in die sentrale deel van Mpumalanga naby Wakkerstroom op die N9 na Kwazulu Natal
Adres: Posbus 118, VOLKSRUST 2470
Predikant:
Ds Etienne Pheiffer
Posbus 118, Volksrust 2470
Tel 017 735 3020

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

