Oostelike Sinode
Gemeente » kerksondermure
Belydende Lidmate: 3760
Doop Lidmate: 8696
Ligging: Is geleë in Gauteng in die suide van Pretoria, Centurion
Adres: Posbus 7545, Centurion 0046
Pastorale Hulp:
Ds Hennie Yzelle
Posbus 50190
Wierdapark 0149
Tel 012 653 4237
e-pos hennie.yzelle@gmail.com

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

