Oostelike Sinode
Gemeente » Valleisig
Belydende Lidmate: 828
Doop Lidmate: 2517
Ligging: Is geleë in die Ooste van Pretoria naby Hans Strydom Rylaan en Atterburyweg
Adres: Posbus 38000, FAERIE GLEN 0043
Kontakbesonderhede
Tel 012 991-1542
((Ma 10:00-13:00, Di-Vr 08:00-13:00, skoolvakansies: 08:00-12:00))
e-pos kantoor@valleisig.org.za
Ds Pieter Marais
Post Net Suite 184
PrivaatsakX025
Lynnwoodrif 0040
Tel 012 804 0884
e-pos piet@valleisig.org.za
Ds Christo van Rooyen
Posbus 38000
FAERIE GLEN 0043
Tel 012 991 2697

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

