Oostelike Sinode
Gemeente » Rayton
Belydende Lidmate: 380
Doop Lidmate: 1175
Ligging: Is geleë in Gauteng aan die Noordekant van die N4 snelweg naby Pretoria
Adres: Posbus 14, RAYTON 1001
Kontakbesonderhede
Tel 012 734-4323
((Ma, Wo, Vr 08:00-12:00; Di, Do 15:00-18:00))

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

