Oostelike Sinode
Gemeente » Pierre van Ryneveld
Belydende Lidmate: 1394
Doop Lidmate: 3306
Ligging: In die Suide van die Pretoria gebied langs die N1 snelweg, naby Waterkloof lughawe
Adres: Posbus 60303, PIERRE VAN RYNEVELD 0045
Ds Henk Janse van Rensburg
Posbus 60303 PIERRE VAN RYNEVELD 0045
Tel 012 662 5619
e-pos henk@pvr.co.za
Tentmaker:
Dr Stephan Joubert
Posbus 60303
Pierre van Ryneveld 0045
Tel 083 488 2822
e-pos sjoubert12@gmail.com
Pastorale Hulp:
Dr Sampie Niemand
Posbus 60408
Pierre van Rynevald 0045
Tel 012 662 1636
e-pos sampie@pvr.co.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

