Oostelike Sinode
Gemeente » Phalaborwa
Belydende Lidmate: 314
Doop Lidmate: 925
Ligging: Is geleë in die Suidelike deel van Limpopo naby Gravelotte. Phalaborwa grens ook aan die Krugerwildtuin
Adres: Posbus 1168, PHALABORWA 1390

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

