Oostelike Sinode
Gemeente » Paardekop
Belydende Lidmate: 19
Doop Lidmate: 76
Ligging: Is geleë in die Suidelike deel van Mpumalanga naby Volksrust
Adres: Posbus 59, PERDEKOP 2465
Ds Pieter Poley (Past hulp)
Posbus 105 PERDEKOP 2456
Tel 017 785 1033
e-pos pieterpoley@telkomsa.net

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

