Oostelike Sinode
Gemeente » Olifantsfontein
Belydende Lidmate: 17
Doop Lidmate: 175
Ligging: In die Suide van die Pretoria gebied, 20 km buite Pretoria
Adres: Posbus 14, OLIFANTSFONTEIN 1665
Daar is tans geen leraars in hierdie gemeente :

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

