Oostelike Sinode
Gemeente » Moreletapark
Belydende Lidmate: 4365
Doop Lidmate: 11700
Ligging: Is geleë in Gauteng in die Ooste van Pretoria, Moreletapark woongebied, naby die Woodlandssentrum
Adres: Posbus 39541, MORELETAPARK 0044
Predikant:
Ds Ian Dubery
Myrastraat 610
Moreletapark
Posbus 100145
Moreletaplaza
0167
Sel 083 227 6221

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

