Oostelike Sinode
Gemeente » Meyerspark
Ligging: Is geleë in Gauteng in die Ooste van Pretoria, Meyerspark woongebied
Adres: Posbus 912-020, SILVERTON 0127
Pastorale Hulp:
Ds Niekie Rothmann
Posbus 11
La Montagne
0184
Tel 012 997 4499
e-pos nicrothmann@gmail.com

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

