Oostelike Sinode
Gemeente » Merlindale
Belydende Lidmate: 4
Doop Lidmate: 39
Ligging: Is geleë in Mpumalanga naby Ogies en Witbank
Adres: Posbus 6838, TASBETPARK 1040
Daar is tans geen leraars in hierdie gemeente :

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

