Oostelike Sinode
Gemeente » Badplaas
Belydende Lidmate: 8
Doop Lidmate: 75
Ligging: In die Ooste van Mpumalanga, binne in die vakansieoord by die Minerale bron. Tussen Carolina en Barberton
Adres: Posbus 44, Badplaas 1190
Kontakbesonderhede
Tel 017 844 1145
((Ma, Wo, Do 09:00-12:00) (k))
Daar is tans geen leraars in hierdie gemeente :

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

