Oostelike Sinode
Gemeente » Lyttelton
Telefoon: 012 664-4725
Address:
Posbus 14070, LYTTELTON 0140
E-pos: nglyttelton@cknet.co.za
Weblad: N/A
Leraars in die gemeente:
Getuienisksies
LYTTELTON GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Noordelike sinode
PRETORIA GEMEENSKAPSBEDIENING (PGB)
BUITELAND
Sentraal en Wes-Afrika
Soedan: Seun van gemeente daar - ondersteun volledig, deurlopende interaksie met hom
Suidelike Afrika
Namibië:
Jean Brand - CEF - Ondersteun finansieel, gebed, persoonlik
EIE OMGEWING
Oos-Transvaal
VAARDIGHEIDSKLASSE
Lebone Sanete Werksklas - Hermien König
Opleiding aan vroue oor wye spektrum
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Keuler, Carel, Van Riebeeck Laan 314, Lyttelton 0157
(012) 664 2493
DIENSGETUIENIS
CMR KANTORE
Me MC le Roux, Posbus 22053, Lyttelton, 0140, tel (012) 664 0901
E-pos: cmr@lytteltonoos.org.za
VAARDIGHEIDSKLASSE
Sanet Werksklas, Hermien König - Opleiding aan vroue oor wye spektrum
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
EE III
Individue betrokke by opleiding en uitreike
PRETORIA GEMEENSKAPSBEDIENING (PGB)

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

