Oostelike Sinode
Gemeente » Lydenburg
Telefoon: 013 235-3101
Address:
Posbus 56, LYDENBURG 1120
E-pos: nglydenburg@lantic.net
Weblad: N/A
Leraars in die gemeente:
Getuienisksies
LYDENBURG GEMEENTE IS BETROKKE BY: BUITELAND Europa Frankryk: Ondersteun finansieel Portugal: Ondersteun finansieel OPEN BIBLE UKRAINE: Fatima Gazieva - Finansieel
EIE OMGEWING Oos-Transvaal BACK TO THE BIBLE TRAINING COLLEGE (BARBERTON) BEJAARDESORG Finansiële ondersteuning aan Lydenburg Rusoord, Lydenburg Dienssentrum vir Bejaardes en Wenakker se tehuis vir bejaardes (Lekkerrus) BOSBOKRAND: Walter Loots BYBELVERSPREIDING Koop Bybels aan wat versprei word Maak 'n substansiële bydrae aan die Bybelgenootskap van Suid-Afrika deur onder andere elke derde Sondag van die maand 'n spesiale deurkollekte daarvoor te hou. Koop Bybels aan in swart tale en verkoop dit weer aan lidmate vir skenking, en skenk ook self Bybels. Koop die Liedboek aan en versprei dit gratis aan behoeftige lidmate. CHRISTELIKE LEWENSTYL EN WAARDES Bespreek gereeld aktuele sake en lewenstyl op vergaderings van die diensgroep, en lê dit aan die Kerkraad voor vir verdere optrede, byvoorbeeld kerkeenheid deur alle Gereformeerde kerke en onderlinge verhouding met ander Christelike kerke in die dorp. Gee op 'n maandelikse basis inligting deur aan die gemeente deur middel van 'n gemeenteblad vir volwassenes en 'n jeugblad vir die jeug. Ook deur prediking en huisbesoek deur die leraar. EE III: Volwasse - aktiewe uitreike en betrokkenheid HERLEWING SA: Ds Piet Otto - finansieel, voorbidding en hulp HOSPITAALBEDIENING Gereelde besoeke word aan siekes gebring en tydens die mannebiduur en vrouebyeenkomste word gereëld voorbidding gedoen. Ou Provinsiale hospitaal HUIS BETESDA: Selgroepe van gemeente betrokke KERKLIKE SAMEWERKING Een Sondag per maand word 'n aanddiens in die gemeente gehou waarheen alle Christene uitgenooi word. KINDERSORG: Finansiële en geestelike steun word aan Estralita Skool en Wenakker Nasorgsentrum vir verstandelik gestremdes gegee. MIDDELBURG CARE VILLAGE: Betrokke by SCHULPTURE GARDEN (SUDWALA GROTTE): Voedsel, klere en geestelike ondersteuning SEKHUKHUNELAND: Magnis Heights - Hendrik Letaleng SONDAGSPORT: Deur gesprekke met gemeentelede en ander persone, en vanaf die kansel word hierdie gebruik ontmoedig. TOERISTE AKSIE Ontvang weekliks toeriste wat die kerkgebou, die ou Voortrekkerkerkie en die Voortrekkerskooltjie kom besoek, aangesien al drie as Nasionale monumente verklaar is. In die ou kerkie is 'n foto uitstalling aangebring wat die geskiedenis van die gemeente oor die afgelope 157 jaar uitbeeld. TURN THE TIDE FOR CHILDREN: Praktiese hulp met kleuterskool en finansieel VGKSA (ONDERSTEUN): Finansiële steun word aan die VGK Mashishing, Lydenburg gegee deur helfte van die leraar se salaris te betaal. KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE Me Botha, Ina, Posbus 56, LYDENBURG 1120 (013) 235 3101 Hoffman, Christa, P/a Posbus 1439, Middelburg 1050 (013) 244 1532/082 770 0534 siashoff@telkomsa.net DIENSGETUIENIS CHILD WELFARE: Komberse en voedsel CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Finansiële bydrae, voedsel, klere en komberse, vakansieprojekte vir kinders in pleegsorg Ondersteun finansieel en doen skenkings aan hulpbehoewendes in die dorp en omgewing, om in hulle daaglikse lewensbehoeftes te voorsien. CMR KANTORE Me A Fensham, Posbus 36, Lydenburg, 1120, tel (013) 235 2407 E-pos: cwrlydenburg@cwroos.co.za HUIS BETESDA: Selgroepe betrokke - huis waar na gestremde leerders omgesien word MIDDELBURG CARE VILLAGE: Betrokke by kinderhuis SAVF: Maatskaplike werk: Komberse en voedsel ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE BACK TO THE BIBLE TRAINING COLLEGE BYBELGENOOTSKAP: Finansieel LYDENBURG RUSOORD, LYDENBURG DIENSSENTRUM EN WENAKKER SE TEHUIS VIR BEJAARDES (LEKKERRUS): Ondersteun finansieel SAVF - TEHUIS (MIDDELBURG): Finansieel TRANS WÊRELD RADIO: Finansieel WORLD IN NEED: Sas Conradie SENDELINGE EN SENDINGWERKERS BOSBOKR:AND Loots, Walter JEUG EE111: Bester, Chris ds - Ondersteun finansieel en gebed

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

