Oostelike Sinode
Gemeente » Krielpark
Belydende Lidmate: 138
Doop Lidmate: 863
Ligging: Is geleë in Mpumalanga suid van Witbank
Adres: Posbus 163, KRIEL 2271
Kontakbesonderhede
Tel 017 648 2787
((Ma,Wo, r 08:00-12:00) (Di,Do 09:00-13:00))
e-pos ngkrielpark@telkomsa.net
Daar is tans geen leraars in hierdie gemeente :

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

