Oostelike Sinode
Gemeente » Kragveld
Belydende Lidmate: 23
Doop Lidmate: 115
Ligging: Is geleë in Mpumalanga suid van Middelburg op pad na Hendrina
Adres: Posbus 191, Pullenshope 1096
Kontakbesonderhede
Tel 013 296-1297
((Di-Do 08:00-13:00, Vr 08:00-12:00))
Pastorale hulp:
Ds Johnie Grobler
Posbus 191
Pullenshope 1096
Tel 013 293 0886
e-pos johniegrobler@gmail.com

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

