Oostelike Sinode
Gemeente » Amsterdam
Belydende Lidmate: 41
Doop Lidmate: 158
Ligging: Amsterdam is geleë in Mpumalanga langs Swaziland. Ons naaste dorp is Piet Retief
Adres: Posbus 6, AMSTERDAM 2375
Termynkontral-leraar:
Dr JP Pienaar
Posbus 6
AMSTERDAM
2375
Tel 017 846 9306
e-pos jppienaar@telkomsa.net

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

