Oostelike Sinode
Gemeente » Kloofsig
Belydende Lidmate: 48
Doop Lidmate: 199
Ligging: Is geleë in Gauteng, suid-wes van Pretoria, Centurion
Adres: Posbus 22033, LYTTELTON, 0140
Tentmaker:
Ds Petro du Toit
Posbus 14488
LYTTELTON
0140
Tel 012 664 3338
e-pos dutoit@cybersmart.co.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

