Oostelike Sinode
Gemeente » Amersfoort
Belydende Lidmate: 77
Doop Lidmate: 350
Ligging: In die Suide van Mpumalanga op die roete na Natal via New Castle
Adres: Posbus 28, AMERSFOORT 2490
Daar is tans geen leraars in hierdie gemeente :

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

