Oostelike Sinode
Gemeente » Doornkloof
Belydende Lidmate: 679
Doop Lidmate: 2062
Ligging: Is geleë in die dorpsgebied in Doringkloof wat 'n voorstad van Centurion, Gauteng is.
Adres: Posbus 17143, LYTTELTON 0140
Kontakbesonderhede
Tel 012 667 4071
((Ma-Do 07:30-12:30; Vr 07:30-11:30))
Tentmaker:
Dr Danie Langner
Posbus 15506
Lyttelton
0140
Tel 012 664 4424
e-pos danie@helpendehand.co.za
Ds Gerhard Oberholzer
12/8 Scarless Street,
Daisy Hill,
Brisbane 4127,
Queensland,
Australia
Tel 09617 3209 5084
e-pos gersann@bigpand.com
Ds Emile Rademeyer
Posbus 17143 LYTTELTON 0140
Tel 072 225 7536

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

