Oostelike Sinode
Gemeente » Debruinpark
Belydende Lidmate: 255
Doop Lidmate: 986
Ligging: Een van Ermelo se gemeentes in die Suidelike Hoëveld ongeveer 100km van Middelburg
Adres: Posbus 790, ERMELO 2350
Predikant:
Ds Quintes Scholtz
Posbus 790
Ermelo
2350
Tel 017 811 5621

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

