Skip to content | Skip to navigation

Gemeente » Carolina


Telefoon: 017 843 2801
Address:
Posbus 149, CAROLINA 1185
E-pos: ngcla@lando.co.za
Weblad: N/A

Leraars in die gemeente:


Getuienisksies


CAROLINA GEMEENTE IS BETROKKE BY:

 

BUITELAND

 

Suid-Oos Asië

Filippyne

Nuusbrief van Sending Asië 2000 :  ( Pieter en Yvonne Conradie)

 

 

EIE OMGEWING

 

Oos-Transvaal

BYBELVERSPREIDING

SWAZILAND

Dra 'n evangelis wat in die omgewing onder die Swazi's werk deur gebedsondersteuning en finansieel

 

VGKSA (ONDERSTEUN)

 Skakeling en ondersteuning aan ds Leon du Toit (Embhuleni)

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Zondagh, L mev, Posbus 149, Carolina1885

(017) 843 2801

 

MISSIONÊRE DIAKONAAT

 

BEHOEFTIGE GESINNE

Materiële hulp

 

 CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD

Betrokke by plaaslike CMR

 

CMR KANTORE

Me M van Niekerk, Posbus 316, Carolina, 1185, tel (017) 843 1805

E-pos:  cmrcla@lando.co.za

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

TIMOTEUS OPLEIDING

'n Aantal boere beywer hulle daarvoor dat hulle werkers inskakel by die Timoteus opleiding vir leiers van die Afrika Onafhanklike Kerke wat deur ds Du Toit aangebied word

 

 SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

 

Maziya, Lukas

Ondersteun finansieel en voorbidding

 

 

Du Plooy, Corné

 Voorbidding

 

 

VGKSA EMBHULENI

Du Toit, ds Leon

Hou gereëld dienste op plase

 

 

Filippyne

 Conradie, dr Pieter en Yvonne

Voorbidding

 

Holland

 Rentier, Marika en Cees

 Voorbidding en finansieel