Oostelike Sinode
Mosambiek Eeufeesviering - 4 tot 6 Julie 2008
Galery » Getuienis » Mosambiek Eeufeesviering - 4 tot 6 Julie 2008

Capelanas met die wapens van die IRM, kaart van Mosambiek en die name van die drie Sinodes daarop


Feesvieringe het hier by Mphatso Kerk begin


Ds Chikakuda oorhandig die fakkel aan Jeanette Botha en ds Kobus Minnaar

Ds Willie Gouws Vrouens met hulle capelanas
Ds Pieter Botha se grafsteen


Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

