Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif 0040
WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos: aanbid@sinoos.co.za
Oostelike Sinode
MOSAMBIEK WERKGROEP VERGADERING
Organiseerder: Bediening vir Getuienis
Datum en tyd: 17 April 2009 04:00 Tot 19 April 2009 10:00
17 tot 19 April 2009 te Makarios, Komatipoort. Kontak Corrie 012 804 9543, e-pos getuie@sinoos.co.za