Oostelike Sinode
WOORDWYSER BYBELSKOOL
Organiseerder: BEDIENING VIR AANBIDDINGDatum en tyd: 18 April 2009 08:00 Tot 18 April 2009 12:00
Hoe hoor ons God se stem wanneer ons die Bybel lees? - Freddie Schoeman. Meer inligting hier
PLEK: NG GEM LYTTELTON-OOS

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

