Oostelike Sinode
SKOLLIEKAMP
Organiseerder: Bediening vir Onderlinge Sorg, JeugbedieningDatum en tyd: 30 Maart 2009 08:00 Tot 6 April 2009 17:00
Dis 'n skoolverlaterskamp by die Kruisrivier Jeugkampterrein, wat matrikulante geestelik, sosiaal en emosioneel voor berei vir die lewe na matriek. Ongeag of jy verder gaan studeer, oorsee gaan of gaan werk, as jy volgende jaar uit die skool uit gaan is die Skolliekamp ‘n moet! Lees meer by
http://www.sinoos.co.za/bedieninge/item/skolliekamp_30_maart_tot_6_april_2009

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

