Oostelike Sinode
Fakulteitsopening
Organiseerder: Die Fakulteit Teologie en KuratoriumDatum en tyd: 29 Januarie 2009 09:30 Tot 29 Januarie 2009 13:00
Die Fakulteit Teologie en die Kuratorium van die NG Kerk nooi graag alle belangstellendes uit na die Fakulteitsopening op Donderdag 29 Januarie 2009 vanaf 09:30 tot 13:00.
Dit vind plaas by die gemeente Pretoria-Oos (regoor Loftus).
Die tema is: Beteken Calvyn vandag nog iets vir die Kerk?
Interessante sprekers en bespreking.
In 2009 word die 500-jarige herdenking van sy geboorte wêreldwyd gevier.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

