Oostelike Sinode
Herfskonferensie vir Vroue
Organiseerder: Onderlinge SorgDatum en tyd: 22 Mei 2010 08:30 Tot 22 Mei 2010 13:00
HERSKONFERENSIE VIR VROUE
SATERDAG, 22 MEI 2010
VIND PLAAS BY DIE
NG GEMEENTE SKUILKRANS
OOSTELIKE SINODE
TEMA
"IN DIE HAND VAN DIE POTTEBAKKER"
P R O G R A M
08:30 Aankoms en registrasie: Tee / Koffie en Verversings
09:00 Opening: Verwelkoming, Bekendstelling van spreker
09:30 Spreker: Ds Janneman van Wyk
11:00 Laat ontbyt / vingerete
11:45 Spreker
12:45 Afsluiting
NAVRAE: TERSIA PETZER
Tel no: (012) 804 9543
Faks no: (012) 804 9462
E-pos: osorg@sinoos.co.za
RSVP ASSEBLIEF VÓÓR 17 MEI 2010

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

