Oostelike Sinode
Halfweghuis
HALFWEGHUIS GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
GESTUURDE GEMEENTES
IVORY PARK: Gemeenskapsentrum: Fase 1 is voltooi - proses om ander te betrek by projek
VGKSA (ONDERSTEUN): Ivory Park
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Marais, Carol, Posbus 71, Halfway House 1685
082 338 7547 carol@lemoen.cc

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

