Oostelike Sinode
Diensprojekte » Geestelike Leierskap » Leierskap Gespreksgroep
Leierskap Gespreksgroep
2008/05/05
Liewe vriende
Ek hoop 2008 behandel julle nog goed tot hier!
Ons het weer \'n byeenkoms gereël om ons te help groei in die leierskap wat die Here aan ons toevertrou het. Maak tog \'n punt daarvan om dit by te woon.
Dr André Botha (Oosterlig gemeente, Coram Deo, dosent by Sentrum vir Kontekstuele Bediening) lei die gesprek in oor \'n tema wat uiters aktueel is vir die tyd:
Watter soort taal praat ek met my mense? Die taal van risiko of die taal van bevoegdheid (competence).
Datum: 12 Maart om 10:00
Plek: Lux Mundi Gemeente
Koste: R5
Antwoord asseblief voor of op Maadag 10 Maart of jy kom. Ons wil jou baie graag daar sien.
Saam in Sy diens
Lourens Bosman
Diensgroep vir die ontwikkeling van geestelike leierskap
Sel: 082 839 8841
Faks: 086 678 8245
Tel: (012) 998 9433
Faks: 086 678 8245
Tel: (012) 998 9433

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

