Oostelike Sinode
Debruinpark-Ermelo
DEBRUINPARK-ERMELO GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Gemenebes van onafhanklike state
Oekraïne: Ondersteun finansieel Alpha en Omega gemeente in Kiev
Europa
Frankryk - KINDEREVANGELISASIE: Bloemhof, ds Johan
DIENSGETUIENIS
KINDERHUISE: Louis Hildebrand Kinderhuis te Volksrust
MIA SENTRUM: Versorging en opleiding van gestremde kinders in Ermelo
Ondersteuning volgens behoeftes
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
HERLEWING SA
Organisasie wat kinders van die Here oproep tot 'n nuwe toewyding aan die Here en tot gebed om herlewing
Finansiële ondersteuning en voorbidding
KINDERHUISE: Louis Hildebrand Kinderhuis te Volksrust
PETRA KOLLEGE: Finansiële ondersteuning en voorbidding
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Els, Frans: Sendeling wat plaaslik by huishulpe en tuinwerkers huisbesoeke doen - Finansiële ondersteuning
SENDELING ONDER ZOELOE BEVOLKING
Gerrie Greyson: Finansieel, voorbidding en ondersteuning van veldtogte
Frankryk
KINDEREVANGELISASIE: Bloemhof, ds Johan

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

