Oostelike Sinode
Gemeente » Lynnwoodrif
Belydende Lidmate: 554
Doop Lidmate: 2019
Ligging: Is geleë in Gauteng in die Ooste van Pretoria, Lynnwoodrif en die Wilgers voorstede
Adres: Posbus 72574, LYNNWOODRIF 0040
Predikant:
Dr Chris Malan
Posbus 72574
Lynnwoodrif 0040
Tel 072 198 7279
e-pos chris@lynnwoodrif.co.za
Pastorale hulp:
Dr Ronald Murray
Posbus 72574
Lynnwoodrif
004
Tel 012 803 0443
e-pos ronald@lynnwoodrif.co.za
Sendeling Oekraine:
Ds Stéfan van der Merwe
41 Line 1
Chefchenko
Odessa
Oekraine
Tel 009 38 048 755 8484

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

