Oostelike Sinode
Gemeente » Breyten
Belydende Lidmate: 21
Doop Lidmate: 148
Ligging: Die oorspronklike spoorwegdorp is 30 km Noordoos van Ermelo in sentraal Mpumalanga
Adres: Posbus 3, BREYTEN 2330
Pastorale hulp:
Ds Marius Smit (Past Hulp)
Postnet 2350,
Postnet S
uite 950,
P/Sak X9013
Ermelo 2350
Tel 017 861 3080
e-pos mediavita@gmail.com

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

