Oostelike Sinode
Gemeente » Tygerpoort
Belydende Lidmate: 773
Doop Lidmate: 2135
Ligging: Is geleë in die Ooste van Pretoria naby Hans Strydom Rylaan
Adres: Posbus 75856, LYNNWOODRIF 0040
Dr Danie Dreyer
Bali Village 625
Buikgordstraat 10
Wapadrand X31
Pretoria 0002
Tel 012 807-0815
e-pos daniedr@ngtyger.com
Tentmaker:
Ds Willie Pietersen
Posbus 72721
Lynnwoodrif 0040
Tel 012 807 1554

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

